40 PLUS
 
Jy kan aansluit by die groep om net lekker saam te kuier in ons moedertaal,
te lag vir ons snaakse sêgoed en  mekaar te onderteun in ons lief en leed.
 
Of jy nou getroud of enkellopend is, makie sakie , kom sluit by ons aan
as jy nuut is in "BrisVegas" en omgewing en graag nuwe mense wil ontmoet.
 
Hou ons Nuusbrief en Facebookblad dop vir toekomstige byeenkomste.