View in
 
 
Jannie Moolman & Vriende
Een optrede in die Gold Coast
  
Jannie Moolman, Annake De Villiers en Jak De Priester
 
25 Oktober 2008 om 19H30 by die Glod Coast Arts Centre
(135 Bundall Road, Surfers Paradise REFDEX Gold Coast 39 H7)
 
Duere Open 18H00
 
VIP-$90.00 (voorste Blok plus Kaas en Wyn saam met kunstenaars(18H15)
Ander $50.00
Daar sal n kontant kroeg Beskikbaar wees
Bespreek nou plekke is beperk.
besprekeing is op n "First come First Serve" Basis
E-POS Besprekings kan gemaak word na lroux12@bigpond.com
 
Kom geniet hierdie top Afrikaanse Kunstenaars.
 
Voorwardes vir Bespreking:
 
SLEGS BESPREEKINGS MET BEWYS VAN BETALING SAL AANVAAR WORD
  1. Alle besprekings per E-Pos na lroux12@bigpond.com
  2. Dui ASB aan die prysklas(VIP en hoeveel van elk, asook totale koste aan.
  3. Rye is ingedeel as VIP naaste aan die verhoog en ander rye (Blok) as tweede naaste aan die verhoog
  4. Volle naam en van - van persoon wat verantwoordelik is vir die betaling word verlang
  5. Voorsien huis en mobiele telefoonnommers van verantwoordelike persoon
  6. bevestiging van bespreking en betaling sal per epos gestuur word binne 14-21 dae van ontvangs van bespreeking
  7. Alle betalings moet teen einde September 2008 ontvang word
  8. "first Come First Serve" sitplek allokering sal gedoen word van voor na agter per ry (per Blok) soos besprekings inkom.
  9. Kaartjies kan by die Gold Coast Arts Centre afgehaal word 17H00 - 18H00 die Dag van die optrede
  10. Alle Besprekings is onderworpe aan bogenoemde voorwaardes.
  11. Betaaling moet in die volgende rekening betaal word
Bank: Commonwealth Bank Australia
Rekening Naam: Event Fund
BSB: 064219
ACC: 10055970
DIT IS VERSKILLEND VAN DIE GEWONE KLUB BANK BESONDERHEDE

 

 
Die Afrikaanse Klub word ondersteun deur:
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Copyright © 2006 Afrikaanse Klub | Disclaimer |Privacy Policy
Website Design and Hosting by Snowball Marketing.        Powered by webEFEKTs.