Afrikaanse Klub Australië Inc.
  • Tuisblad
  • Ons Visie en Missie
  • Klub geskiedenis
  • Ons verskeie groepe
  • Lidmaatskap
  • Verskaffers
  • Fotos
  • Kalender
  • Nuus brokkies
  • Kontak
Afrikaanse Klub Australië Inc.
  • Tuisblad
  • Ons Visie en Missie
  • Klub geskiedenis
  • Ons verskeie groepe
  • Lidmaatskap
  • Verskaffers
  • Fotos
  • Kalender
  • Nuus brokkies
  • Kontak

KLUB GESKIEDENIS

 Die klub is gestig in 1999 na die idee onstaan het van 'n klompie manne wat by die huis moes sit omdat hulle vrouens werk gehad het en hulle nie. So in die Afrikaanse tradisie is ledigheid die duiwel se oorkussing en daar word toe 'n klub gebore. Die vrouens moes ook maat inval en ook die families: Die stigters was: 

  •    Oswald & Cathy Niksch
  •    Kobus & Jelene du Plessis
  •    Callie & Ronel Rothman
  •    Jannie & Fransie Bloem

Soos alle goeie dinge het die eerste vergadering natuurlik in 'n braai ontaard en die is gehou op die 1ste April 2000. Op die vergadering is die eerste komitee verkies.  

Kontak ons

Copyright © 2022 Afrikaanse Klub Australië Inc. - All Rights Reserved.


Powered by GoDaddy Website Builder

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept