Ons streef daarna om die voortbestaan van die Afrikaanse kultuur in Australië te verseker en uit te bou.
Klub Waardes en Riglyne
• Is gebaseer op Bybelse en Christelike beginsels.
• Ons is kliënt georiënteerd en dien die klub en sy lede vir geen persoonlike of besigheidsvoordeel nie.
• Ons handel met eerlikheid en integriteit.
• Ons het geen assosiasie met enige politieke partye nie.
• Ons is innoverend en kreatief om die veranderende behoeftes van ons lede te dien.
• Ons aktiwiteite is gebaseer op professionele en gesonde besigheidsbeginsels.
• Ons werk in harmonie, as 'n span saam om die ”familie-eenheid” van die klub te versterk.
• Ons handhaaf familiewaardes en bied familie vriendelike aktiwiteite aan.
• Ons respekteer ons lede, die klub, ons gemeenskap en onsself.
• Ons is oop, eerlik en tydig in ons kommunikasie.
• Ons is tweetalig, praat beide Afrikaans en Engels, maar Afrikaans is die amptelike voertaal.
We strive for the survival of our unique South African culture in Australia and endeavor to expand it.
Values and Guidelines
Our values and guidelines are based on:
To offer and promote opportunities to practice our culture.
Copyright © 2022 Afrikaanse Klub Australië Inc. - All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy Website Builder
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.